
Shemot / Eksodus 35:1-40:38 Yechezekiel / Esegiël 45:16-46:18 Ivrim / Hebreërs 8:1-12; 9:1-11 Soos julle uit die titel sal merk, is daar hierdie week ‘n dubbele Tora-lesing. En ek het na verwante Skrifgedeeltes uit elke deel gesoek en verskaf één kommentaar vir albei Parashot. Graag wil ek hiermee ook erkenning verleen aan Rabbi Jonothan Cahn, [...]
Read full post » 
Shemot / Eksodus 35:1-40:38 Yechezekiel / Esegiël 45:16-46:18 Ivrim / Hebreërs 8:1-12; 9:1-11 Ofskoon dit vandeesweek ‘n dubbele lesing, oftewel twee parashot is, het ek egeter my kommentaar slegs tot parasha Vayachel beperk. Eksodus / Shemot {35:10} En almal wat kunsvaardig is onder julle, moet kom en alles maak wat die HERE beveel het: {35:11} [...]
Read full post » 
Shemot / Eksodus 35:1-40:38 Yechezekiel / Esegiël 45:16-46:18 Ivrim / Hebreërs 8:1-12; 9:1-11 Hierdie week het ons ‘n dubbele lesing, soos van ons opskrif afgelei kan word. Ek het egter gekies om slegs kommentaar te lewer oor ‘n gedeelte van die afrekening-oordenking. Eksodus / Shemot {35:1} “Toe het Moses die hele vergadering van die kinders [...]
Read full post »