Númeri / Bamidbar 8:1 – 12:16 Sagaría / Zecharya 2:14 – 4:7 1 Korinthiërs / Korintim Aleph 10:6 – 13 Númeri / Bamidbar {8:9} “En jy moet die Leviete voor die tent van samekoms laat nader kom en die hele vergadering van die kinders van Israel versamel. {8:10} Dan moet jy die Leviete voor die [...]









