
Deuteronomium / Devarim 14:22 – 16:17 Numeri / Bamidbar 28:19 – 28:25 Jesaja / Yeshayahu 10:32 – 12:6 1 Korinthiërs Aleph 5:6 – 8 Eksodus/ Shemot {34:18} “Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou; sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet soos Ek jou beveel het, op die bepaalde tyd in die [...]

Eksodus / Shemot 21:1 – 24:18; 30:11 – 16 Jeremia / Yermiyahu 34:8 – 34:22; 33:25 – 33:26 Matthéüs / Mattityahu 5:38 – 42 Eksodus / Shemot {23:20} “Kyk, Ek stuur ‘n Engel voor jou uit om jou op die pad te bewaar en om jou na die plek te bring wat Ek gereedgemaak het. [...]

Eksodus / Shemot 10:1 – 3:16 Jeremia / Yirmeyahu 46:13 – 28 1 Korinthiërs / Korintim Aleph Eksodus / Shemot {10:7} “Toe vra Farao se dienaars vir hom: Hoe lank sal die man vir ons ‘n strik wees? Laat die manne trek, dat hulle die HERE hulle God kan dien. Weet u nog nie dat [...]

Shemot / Eksodus 33:12-34:26 BaMidbar / Numeri 28:19-25 Yechezekiel / Eségiël 36:37-37:14 Korintim Aleph / 1 Korinthiërs 5:6-8 Eksodus / Shemot {12:37} “En die kinders van Israel het van Raämses na Sukkot weggetrek, omtrent ses honderd duisend te voet, die manne buiten die kinders. {12:38} En ‘n menigte mense van gemengde bloed het ook saam [...]

Eksodus / Shemot 10:1 – 13:16 Jeremia / Yirmeyahu 46:13 – 25 1 Korinthiërs / Korintin Aleph 11:20 – 34 Eksodus / Shemot {10:7} “Toe vra Farao se dienaars vir hom: Hoe lank sal die man vir ons ‘n strik wees? Laat die manne trek, dat hulle die HERE hulle God kan dien. Weet u [...]

Bereshit / Genesis 47:28-50:26 Melachim Aleph / 1 Konings 2:1-12 Kefa Aleph / 1 Petrus 1:3-9 Eksodus / Shemot {7:8} “En die HERE het Moses en Aäron aangespreek met die woorde: {7:9} As Farao met julle spreek en sê: Doen tog ‘n wonderteken vir julleself—dan moet jy vir Aäron sê: Neem jou staf en gooi [...]

Eksodus / Shemot 1:1 – 6:1 Yeshayahu / Isaiah 27:6-28:13; 29:22-23 Yirmeyahu / Jeremiah 1:1-2:28 Korintim Aleph / 1 Corinthians 14:13-25 Eksodus / Shemot {3:11} “Maar Moses het tot God gespreek: Wie is ek, dat ek na Farao sou gaan en dat ek die kinders van Israel uit Egipte sou lei? “3:12” En Hy antwoord: [...]

Genesis / Bereshit 44:18 – 47:27 Eségiël / Yechezekiel 37:15 – 28 Lukas /Uri 6:12 – 16 Genesis / Bereshit {47:27} “So het Israel dan in Egipteland gewoon, in die land Gosen; en hulle het vaste besittings daarin verwerf en vrugbaar geword en sterk vermeerder.{47:28} En Jakob het sewentien jaar in Egipteland gelewe, sodat die [...]

Numeri / BaMidbar 33:1 – 36:13 Jeremia / Yermiyahu 2:4 – 28; 3:4 Jakobus / Ya’acov 4:1-12 Numeri / Bamidbar {33:1} “Dit is die trekke van die kinders van Israel wat uit Egipteland uitgetrek het volgens hulle leërafdelings, onder leiding van Moses en Aäron. {33:2} Volgens die bevel van die HERE het Moses die plekke [...]

Bamidbar / Númeri 13:1-15:41 Yehoshua / Joshua 2:1-24 Ivrim / Hebreërs 3:7-19 Númeri / Bamidbar {13:22} hulle het in die Suidland opgetrek en tot by Hebron gekom; en daar was Ahíman, Sesai en Talmai, die kinders van die Enakiete. En Hebron is sewe jaar voor Soan in Egipte gebou. {13:23} Daarop het hulle tot by [...]