Shemot / Eksodus 13:17-17:16 Shoftim / Rigters 4:4-5:31 Yochanan / Johannes 6:22-40 Eksodus / Shemot {13:17} “Toe Farao die volk laat trek het, het God hulle nie op die pad na die land van die Filistyne gelei nie, alhoewel dit nader was; want God het gesê: Die volk kan dalk berou kry as hulle oorlog [...]









