Shemot / Eksodus 35:1-40:38 Yechezekiel / Esegiël 45:16-46:18 Ivrim / Hebreërs 8:1-12; 9:1-11 Soos julle uit die titel sal merk, is daar hierdie week ‘n dubbele Tora-lesing. En ek het na verwante Skrifgedeeltes uit elke deel gesoek en verskaf één kommentaar vir albei Parashot. Graag wil ek hiermee ook erkenning verleen aan Rabbi Jonothan Cahn, [...]









