Eksodus / Shemot 27:20 – 30:10 Eségiël / Yechezekiel 43:10 – 27 Hebreërs / Ivrim 13:10 – 17 Eksodus / Shemot {28:1} “Dan moet jy jou broer Aäron, en sy seuns saam met hom, uit die kinders van Israel, laat nader kom na jou toe, dat hy vir My die priesteramp kan bedien: Aäron, Nadab [...]









